Lyrics

In hierdie tyd
in hier-die teit
in this time

in hierdie wêreld
in hier-die vêr-elt
in this world

mag geen bloed meer vloei nie
mag cheen bloet meer vloei nie
may no blood flow anymore

maar oral op aarde
maar o-ral op aar-de
but everywhere on earth

moet blomme blom
moet blom-me blom
flowers must bloom

In hierdie tyd
in hier-die teit
in this time

in hierdie wêreld
in hier-die vêr-elt
in this world

mag geen bloed meer vloei nie
mag cheen bloet meer vloei nie
may no blood flow anymore

maar oral op aarde
maar o-ral op aar-de
but everywhere on earth

moet blomme blom
moet blom-me blom
flowers must bloom

geen trane moet meer val nie
cheen traa-ne moet meer val nie
no tears should fall anymore

maar oral op aarde
maar o-ral op aar-de
but everywhere on earth

moet mense glimlag
moet men-se glim-lag
people must smile

Asseblief
as-se-blief
please

stop al die oorloë van die wêreld
stop al die oor-lo-e van die vêr-elt
stop all the wars of the world

Asseblief
as-se-blief
please

lê al die wapens neer
lay al die waa-pens neer
lay down all the weapons

Asseblief
as-se-blief
please

stop al die oorloë van die wêreld
stop al die oor-lo-e van die vêr-elt
stop all the wars of the world

Asseblief
as-se-blief
please

lê al die wapens neer
lay al die waa-pens neer
lay down all the weapons

Eerste wêreldvrede
eer-ste vêr-elt-free-de
first world peace

let the whole world hear

Amani ya dunia
a-ma-ni ya du-ni-a
peace of the world

let the wars disappear
First world peace
let love begin

Let our hearts
be full of love within

In plaas van bloed te vergiet
in plaas van bloet te ver-cheet
instead of shedding blood

moet oral op aarde
moet o-ral op aar-de
everywhere on earth must

blomme blom
blom-me blom
flowers bloom

In plaas van trane te vergiet
in plaas van traa-ne te ver-cheet
instead of shedding tears

moet oral op aarde
moet o-ral op aar-de
everywhere on earth must

mense glimlag
men-se glim-lag
people smile

Laat ons saam
laat ons saam
let us together

oor die wêreld vlieg
oor die vêr-elt vlieg
fly across the world

Laat ons saam
laat ons saam
let us together

die eerste wêreldvrede vind
die eer-ste vêr-elt-free-de fint
find the first world peace

The First world peace
The first world peace

Amani ya dunia
a-ma-ni ya du-ni-a
peace of the world

let the whole world sing
The First world peace
The first world peace

Let our hearts
be full of love again

Amani ya dunia
a-ma-ni ya du-ni-a
peace of the world

let the whole world sing

The First world peace
The first world peace

Let our hearts
be full of love again